Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:17 Bybel vir Almal (ABA)

Want ons is nie soos baie ander mense wat die boodskap van God bring om geld te kry nie. Nee, wanneer ons preek, dan is ons eerlik. Want God het ons gestuur, ons weet dat Hy ons altyd kan sien, en ons behoort aan Christus.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:17 in konteks