Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die boodskap ruik baie sleg vir die mense wat verlore gaan, dit ruik soos iets wat dood is. Maar die boodskap ruik baie lekker vir die ander mense, want God red hulle, en die boodskap bring lewe. Ja, dit is baie moeilik vir ’n mens om God se boodskap te bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:16 in konteks