Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:10 Bybel vir Almal (ABA)

As julle iemand vergewe wat iets verkeerd gedoen het, dan vergewe ek hom ook. Dit was nie so belangrik dat ék daardie persoon moes vergewe nie, maar toe ek hom vergewe het, het ek dit gedoen om vir julle te leer hoe julle saam met ander mense moet lewe. Ek het dit ook gedoen omdat ek vir Christus werk.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:10 in konteks