Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gewys dat ons aan Hom behoort toe Hy die Heilige Gees in ons harte gegee het. Die Heilige Gees sê vir ons dat ons altyd aan Hom sal behoort.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:22 in konteks