Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het toe nie van Masedonië na Korinte teruggekom nie. Hoekom nie? Dit was omdat ek jammer was vir julle. God weet dit is waar, Hy kan my straf as ek nie die waarheid praat nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:23 in konteks