Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:17 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is mense wat nou ryk is in hierdie wêreld. Jy moet vir hulle sê hulle moenie hoogmoedig wees nie. En hulle moenie dink dat geld en rykdom hulle altyd sal help nie. ’n Mens kan nooit seker wees dat jy altyd ryk sal wees nie. Nee, hulle moet seker weet dat God vir ons alles sal gee wat ons nodig het. Ja, Hy gee vir ons nog meer sodat ons dit kan geniet.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:17 in konteks