Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die ryk mense moet goeie dinge doen, ja, hulle moet baie goeie dinge doen. Dit is hoe hulle ryk moet wees. Hulle moet baie graag van hulle eie goed vir ander mense gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:18 in konteks