Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is net Hy wat nooit sterf nie, Hy woon in ’n lig wat so blink dat niemand naby Hom kan kom nie. Niemand het vir God gesien nie, nooit nie, en niemand kán Hom sien nie. Ons bid dat die mense altyd vir God sal eer, God wat altyd sterk is. Amen.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:16 in konteks