Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Voordat ek na die provinsie Masedonië gegaan het, het ek vir jou mooi gevra om in Efese te bly. Nou vra ek weer vir jou mooi om daar te bly sodat jy vir party mense kan sê hulle moet ophou om verkeerde dinge vir die mense te leer.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:3 in konteks