Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moet ook ophou om te luister na al die stories wat nie waar is nie en hulle moet ook nie dink dat baie name van voorouers belangrik is nie. Hierdie dinge laat mense stry met mekaar, hierdie dinge help hulle nie om te glo dat God ’n plan het om die mense te red wat in Christus glo nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:4 in konteks