Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, skryf hierdie brief vir jou, Timoteus. Jy is vir my soos my eie kind, want ek het jou gehelp om in Christus te glo. Ek bid dat God die Vader en Christus Jesus ons Here genadig sal wees vir jou en dat Hy goed sal wees vir jou wanneer jy swaarkry. Ek bid ook dat Hy vir jou vrede sal gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:2 in konteks