Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het baie verlang om by julle te wees, daarom het ons besluit om God se goeie boodskap vir julle te bring. En nie net dit nie, ons wou ook onsself vir julle gee, want ons het baie lief geword vir julle.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:8 in konteks