Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ons is seker dat God vir julle alles sal gee wat Hy belowe het. Niemand kan die dinge wegvat wat God gee nie, dit bly dieselfde, dit is nie soos ’n blom wat droog word en verlep nie. God het hierdie dinge vir julle gebêre in die hemel.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:4 in konteks