Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ons prys die God en Vader van ons Here Jesus Christus, God wat baie goed is vir ons. Jesus Christus het gesterf, maar God het vir Jesus weer laat lewe, en so het God vir ons ook weer laat lewe. Ons het nou ’n nuwe lewe, en daarom kan ons baie seker wees van die dinge wat ons hoop.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:3 in konteks