Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:34 Bybel vir Almal (ABA)

’n Getroude man kan nie net aan die Here dink nie, want hy moet ook dink aan sy vrou. Dit is dieselfde vir ’n vrou. As ’n vrou nie meer getroud is nie, of as sy nog nooit getrou het nie, dan kan sy besig wees met die dinge van die Here. Sy wil haar hele lewe aan die Here wy. Maar as ’n vrou getroud is, dan is sy besig met die dinge van die wêreld. Sy probeer dinge doen waarvan haar man hou.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:34 in konteks