Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:29 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, ek waarsku julle dat die tyd kort is voordat Christus weer kom. Daarom moet die mense wat getroud is, wees soos mense wat nie getroud is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:29 in konteks