Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:28 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as ’n jongman trou, dan doen hy nie sonde nie. En as ’n jongmeisie trou, dan doen sy nie sonde nie. Maar getroude mense sal swaarkry omdat daar so baie dinge is wat mense moet doen wanneer hulle getroud is, en ek wil nie hê julle moet swaarkry nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:28 in konteks