Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:21 Bybel vir Almal (ABA)

As jy ’n slaaf was toe God jou gekies het, dan moet jy nie daaroor bekommerd wees dat jy ’n slaaf is nie. Maar as jou eienaar jou wil laat gaan om vry te wees, dan kan jy dit aanvaar en jy kan ’n vry man of vrou word.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:21 in konteks