Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet julle sê ’n mens mag alles doen. Maar julle moet onthou: Alles is nie goed vir ’n mens nie. Julle sê ’n mens mag alles doen, maar ek sê jy mag nie iets so belangrik laat word dat dit oor jou regeer nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:12 in konteks