Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sê ook kos moet na ’n mens se maag gaan, en die maag moet kos kry. Maar julle moet onthou: Die kos en ’n mens se maag behoort altwee aan God. God sal dit vir ons wys wanneer Hy eendag kom en besluit dat die maag en kos nie meer nodig is nie. Dit is dieselfde met ’n mens se liggaam: Die Here het ons liggame gemaak, nie om onsedelik te lewe nie, maar om Hom te dien. Ons liggame behoort aan die Here.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:13 in konteks