Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, party van julle het hierdie dinge gedoen. Maar nou het God julle sondes afgewas, Hy het julle aan Hom gewy. Hy het julle vrygespreek omdat julle aan die Here Jesus Christus behoort en omdat die Gees van ons God in julle harte gewerk het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:11 in konteks