Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het in daardie brief gesê julle moet wegbly van mense wat sê hulle glo in Christus, maar hulle lewe onsedelik, of hulle wil altyd meer en meer geld en goed hê, of hulle aanbid afgode, of hulle sê lelike dinge van ander mense wat nie waar is nie, of hulle is altyd dronk, of hulle is mense wat ander mense aanval en hulle geld vat. Julle moet wegbly van daardie mense, julle moet ook nie saam met hulle eet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:11 in konteks