Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:12-13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil nie die mense oordeel wat nie aan die gemeente behoort nie. God sal hulle oordeel. Maar julle moet die mense oordeel wat aan die gemeente behoort. In die Ou Testament is geskryf: Julle moet ’n slegte mens afsny van die gemeente.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:12-13 in konteks