Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moenie vir my verkeerd verstaan nie. Ek het nie gesê julle moet wegbly van die mense van hierdie wêreld wat onsedelik lewe nie, of van mense wat altyd meer en meer geld en goed wil hê, of van mense wat ander mense aanval en hulle geld vat, of van mense wat afgode aanbid nie. Want as julle van daardie mense wil wegbly, dan sal julle heeltemal uit die wêreld moet weggaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:10 in konteks