Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ons is apostels, maar ek dink God het vir ons die minste belangrik van almal gemaak. Ons is soos mense wat moet sterf omdat ’n regter gesê het ons moet die doodstraf kry. En nou wil die hele wêreld, mense én engele, sien hoe ons sterf.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:9 in konteks