Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle dink julle kan baie tevrede wees met julleself. Julle dink julle het genoeg van alles. Julle dink júlle het konings geword, maar óns, die apostels, is nog nie konings nie. Ek wens julle het konings geword, dan was ons nou saam met julle konings. Maar dit is nie so nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:8 in konteks