Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Almal dink nou dat ons, die apostels, baie dom is omdat ons vir Christus werk. En julle dink júlle is nou baie slim omdat julle vir Christus leer ken het. Julle dink óns is die swak mense en júlle is die sterk mense. Julle dink júlle is die belangrike mense en óns is nie belangrik nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:10 in konteks