Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:6 Bybel vir Almal (ABA)

As ’n vrou nie ’n sluier wil dra nie, dan moet sy ook haar hare afsny. Maar julle weet dat dit verkeerd is wanneer ’n vrou haar hare afsny of haar kop kaal skeer. Daarom moet sy ’n sluier dra wanneer sy bid of God se boodskap bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:6 in konteks