Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ’n vrou wat bid of wat God se boodskap bring, moet ’n sluier oor haar kop dra. As sy nie ’n sluier dra nie, dan eer sy nie haar hoof, haar man, nie, want dan is sy dieselfde soos ’n vrou wat haar kop kaal geskeer het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:5 in konteks