Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:22 Bybel vir Almal (ABA)

Het julle nie huise waar julle kan eet en drink nie? Ja, julle het. Julle wys dat die gemeente van God glad nie belangrik is vir julle nie, want julle verneder die mense wat min het. Wat moet ek vir julle sê? Moet ek julle prys? Nee, nooit nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:22 in konteks