Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Want wanneer julle eet, dan is daar party mense wat voor die ander begin eet, en hulle eet dan hulle eie kos. En wat gebeur dan? Party mense kry niks om te eet nie, en ander mense drink te veel.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 11

Kyk 1 Korintiërs 11:21 in konteks