Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus Christus wat vir ons ware lewe gee, het ’n mens geword. Ons het Hom gesien en ons vertel vir julle en sê Jesus is self die ewige lewe. Hy was by die Vader, maar Hy het ’n mens geword by ons.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:2 in konteks