Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ons skryf vir julle oor Jesus Christus. Hy is die Woord wat vir mense ware lewe gee. Toe Hy op die aarde was, het ons gehoor wat Hy sê en ons het Hom self met ons oë gesien. Ja, ons het Hom gesien en ons het met ons hande aan Hom geraak.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 1

Kyk 1 Johannes 1:1 in konteks