Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die vier en twintigste dag van die elfde maand, die maand Sebat, in die tweede regeringsjaar van Darius, het die woord van die Here gekom tot die profeet Sagaria seun van Berekja, seun van Iddo.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:7 in konteks