Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Het die uitsprake, die voorskrifte wat Ek my dienaars die profete laat maak het, dan nie julle voorvaders ingehaal nie? Hulle moes erken: Die Here die Almagtige het met ons gedoen wat Hy Hom voorgeneem het om met ons te doen, presies volgens ons lewe en ons dade.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 1

Kyk Sagaria 1:6 in konteks