Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop sê Boas: “Wanneer jy die stuk grond van Naomi koop, kry jy terselfdertyd vir Rut die Moabitiese weduwee sodat die grond in die oorledene se familie bly.”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:5 in konteks