Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het gedink ek behoort dit vir jou te sê. Koop dit nou in die teenwoordigheid van almal wat hier sit en voor die leiers van die volk; indien jy bereid is om as losser op te tree, doen dit dan, maar indien nie, sê dit vir my dat ek dit weet, want ek is ná jou die volgende een wat die lossersreg moet uitoefen.”Hy antwoord toe: “Ek is bereid om as losser op te tree.”

Lees volledige hoofstuk Rut 4

Kyk Rut 4:4 in konteks