Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal oordeel tussen baie volke,regspreek oor sterk nasies wat ver weg woon.Hulle sal van hulle swaarde ploegskare smeeen van hulle spiese snoeiskêre.Die een nasie sal nie meer die swaard teen die ander opneem nie,en hulle sal nie meer leer om oorlog te maak nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:3 in konteks