Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

baie nasies sal daarnatoe gaan en sê:“Kom, laat ons optrek na die berg van die Here toe,na die huis van die God van Jakobsodat Hy ons sy wil kan leeren ons daarvolgens kan lewe,want uit Sion kom die openbaring,uit Jerusalem die woord van die Here.”

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:2 in konteks