Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Moses van die salfolie en van die bloed wat op die altaar was, oor Aäron en sy klere gesprinkel en ook oor sy seuns en hulle klere. So het Moses vir Aäron en sy seuns en hulle klere aan die Here gewy.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:30 in konteks