Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het vir Aäron en sy seuns gesê: “Kook die vleis by die ingang van die tent van ontmoeting en eet dit daar saam met die brood in die mandjie wat gebruik is by die priesterwyding, want die bevel aan my was: ‘Aäron en sy seuns moet dit eet.’

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:31 in konteks