Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het die bors as 'n beweegoffer vir die Here aangebied. Dit was die deel van die offerram vir die priesterwyding wat Moses, volgens die bevel van die Here, gekry het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:29 in konteks