Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy neem die meel na die priester toe, en die priester vat 'n handvol daarvan as simbool vir die hele offer en verbrand dit op die altaar by die vuuroffer vir die Here. Dit is die sondeoffer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:12 in konteks