Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As twee tortelduiwe of twee ander duiwe bo die persoon se vermoë is, bring hy as offer vir sy sonde twee kilogram meel as sondeoffer. Hy gooi nie olie daarop nie en sit nie wierook bo-op nie, want dit is 'n sondeoffer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:11 in konteks