Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

So doen die priester vir die persoon versoening vir die sonde wat hy gedoen het in enige van die genoemde gevalle, en so word sy sonde vergewe. Soos by die graanoffer, kom die meel wat oorbly die priester toe.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:13 in konteks