Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die tweede duif word as brandoffer gebring op die voorgeskrewe wyse. So doen die priester vir die persoon versoening vir die sonde wat hy gedoen het, en word sy sonde vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:10 in konteks