Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke gesin moet twee brode vir 'n beweegoffer na die heiligdom toe bring. Dit moet van drie kilogram meel met suurdeeg gebak wees en is 'n gawe aan die Here uit die eerste opbrengs van die oes.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:17 in konteks