Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Behalwe al die brode moet daar ook sewe jaaroud lammers sonder liggaamsgebrek, 'n jong bul en twee ramme gebring word. Hulle moet as brandoffers aan die Here gebring word met die graanoffer en die drankoffers wat daarby behoort. Dit is 'n offer wat deur My, die Here, aanvaar word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:18 in konteks