Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Op die sewende dag moet hy al sy hare afskeer. Hy moet sy hare, sy baard, sy wenkbroue en al sy liggaamshare afskeer. As hy dan sy klere gewas en hom gebad het, is hy rein en mag hy in sy tent ingaan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:9 in konteks