Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die persoon wat gereinig word, moet sy klere was, al sy hare afskeer en bad. Dan is hy rein en mag hy in die kampplek ingaan, maar hy moet nog 'n week buite sy tent bly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:8 in konteks